Riaan Grobler feat. Jennifer Zamudio Lyrics
"Liefdeshartaanval"

4.0 / 5
5 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
'n Storie boek storie, 'n liefdes verhaal
Van ons twee harte bedoel vir mekaar
Maar die einde
Was nooit net eenvoudig

So gaan die storie oor 'n prinses
Wat so haar held vind maar haar nie kon red
Maar sy weet nou (Weet nou)
Liefde het 'n prys

Jou woorde sluimer hier in my kop soos jou ware intensies nou na vore kom
Dis 'n hartaanval
'n Liefdes hartaanval

So uit die bloute het jy my verraai, jy't my hart uit geruk en om jou vingers gedraai
Dis 'n hartaanval
'n Liefdes hartaanval

Jy het so vinnig my met alles vertrou
Jou hart aan my gegee om veilig te hou
Maar ek was nie
Ek was nie reg gewees nie

Nou's ons albei so seer gemaak
En al wat ons nou sien en voel is net kwaad
Maar ek mis jou (Mis jou)
Ek mis jou elke dag

Jou woorde sluimer hier in my kop soos jou ware intensies nou na vore kom
Dis 'n hartaanval
'n Liefdes hartaanval

So uit die bloute het jy my verraai, jy't my hart uit geruk en om jou vingers gedraai
Dis 'n hartaanval
'n Liefdes hartaanval

Kan jy 'n hart terug sit wat flenters gelos is?
Kan jy die stukkies weer aan mekaar sit?
Net vir nog 'n kaans om by jou te wees
Al moet my hart breek al maak dit seer

Jou woorde sluimer hier in my kop soos jou ware intensies nou na vore kom
Dis 'n hartaanval
'n Liefdes hartaanval

So uit die bloute het jy my verraai, jy't my hart uit geruk en om jou vingers gedraai
Dis 'n hartaanval, 'n liefdes hartaanval
Dis 'n hartaanval, 'n liefdes hartaanval