Riaan Grobler Lyrics
"Bonkers"

4.5 / 5
2 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Jy sien my nie, jou lyfie beweeg oor die vloere
Maar ek moet naby jou wees in hierdie plek vanaand
Ek wil jou ken, jou wasege lug hang teen myne
Ek wens dat jy kon weet wat jy doen aan my hart vanaand

Jy maak my bonkers, ma-ma-ma mal in my kop
En wat ek weet is dat die gevoel nie stop nie
Jy maak my deurmekaar en hierdie senuwees is klaar oor jou

En al gebeur daar wat, gee hierdie hart nie op nie
Ek's bonkers net vir jou op hierdie ritme op die vloer vanaand

Jy ken my nie, maar oe ek wens ek was joune
Daar's soveel hier binne wat my hart vir jou wil sĂȘ vanaand
Ek wil jou ken, jou wasege lig hang teen myne
Ek wens dat jy kon weet wat jy doen aan hierdie hart vanaand

Jy maak my bonkers, ma-ma-ma mal in my kop
En wat ek weet is dat die gevoel nie stop nie
Jy maak my deurmekaar en hierdie senuwees is klaar oor jou

Jy maak my bonkers, ma-ma-ma mal in my kop
En al gebeur daar wat, gee hierdie hart nie op nie
Ek's bonkers net vir jou op hierdie ritme op die vloer vanaand

Bonkers, jy maak my bonkers
Bonkers, jy maak my bonkers
Bonkers, jy maak my bonkers vanaand