Middelvinger feat. Youngstacpt and Jack Parow Lyrics
"Innie Boland"

3.0 / 5
1 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
(Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday, we do it all day)

Hello maters, welkom by waar die party is, ons gaan seker maak dat julle laat gaan rus
Want hier drop ons ietsie gevaarlik in wat laat aand rond in jou geraamtes klim
Asem in, asem uit, nou gaan die ding begin jys by die regte plek
So spring op as Jack ietsie lekker rym en ek hier track soos mis oor berg bedek

Check dis ek jou bek kom betoor met shit, deur die deur te breuk en heel voor te sit
So luister bietjie mooi, laat jou oortjies sput, dis mos Willem Weskus wat weer die woordjies bid
Die man is aan die gang om die land te rang so dank die bang want saam met die man te hang
Is Jan Plot van Dam wat die hardste gaan en die skom kom om dit met die Jan te hang, uh

Ons doen dit van die backstreets, tot die groot clubs en dis so laf (Hey)
Ons doen dit op 'n Sondag, in die Boland, kry 'n sooibrand (Hey)
As jy voel dit in die Boland sit jou hande op, as jy voel dit in die Boland sit jou hande op
As jy voel dit in die Boland sit jou hande op, uh sit jou hande op, uh sit jou hande op

Kaapstad hustlers, salute us to Zander, dis Youngsta, no kids will like the gedagtes
The sun's up dis pragtig, jassis you lastig, party with my manskap, van dertig tot tagtig
Boland tot Bokaap, mostly I'm piele, girls say I've been bad got me like Bobby Skinstad
The Springbok in hip hop see I'm Kolisi, black lives matter to me, fokof polisie

Bring them in die tenis in, give them the middlevingers
Sisters making fritters, deliver it, sy moet bring
Push it to the limit intimate and come give me the dinges
Baby you must skud 'it, its little but i can fill it
You can try and touch me, 'is rugby, gaan vra jou antie, I'm number one in the country
I'm Standi, Mzanzi my verse is fantasties en trust me, Sipho get's drasties

Ons doen dit van die backstreets, tot die groot clubs en dis so laf (Hey)
Ons doen dit op 'n Sondag, in die Boland, kry 'n sooibrand (Hey)
As jy voel dit in die Boland sit jou hande op, as jy voel dit in die Boland sit jou hande op
As jy voel dit in die Boland sit jou hande op, uh sit jou hande op, uh sit jou hande op

I've been thinking about Friday Saturday Sunday
We're living it up
We're living it up

I've been thinking about Friday Saturday Sunday
We're living it up
We're living it up

Ek's die koning van die Boland, rook nog 'n bong, spring in die kar baby bring jou vrinne saam
Purple sunsets in die private jets, if you want the good vibes, die Boland is die plek
Best fokken grong, ons klap dit in die nek, think I'm talking kak bra watch jou fokken bek
Van die Boland tot die Kaap, al die mans kappe saam
Laat daai fokken spliff en kry my op die dans baan

Die Boland bra die plek van die kraan, die Boland bra, die plek where I'm from
Die Boland bra, she never lets me down, die Boland bra, ons sing my song