Lianie May Lyrics
"Tennesse Waltz"

5.0 / 5
1 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
As ek terug dink
Aan die ou dae
Hoor ek die Tennessee waltz
Dan verlang ek
Na my liefling
Weer by my

Ek tel die ure
Tot jy terug kom
En my in jou arms vashou
Want daar's niemand
Niemand anders vir my

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Wals
Laat ek jou vashou
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Tennessee waltz

Ek belowe as jy terug kom
Om jou in my arms te hou
En ek hoor al die Tennessee waltz...

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Wals
Laat ek jou vashou
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Tennessee waltz