Lianie May Lyrics
"1,2,3"

5.0 / 5
1 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
[Vers 1]
Jy speel met my gedagtes
En ek bly so verlief op jou
Ek dink net aan jou

Jy hou my kop so besig
En heeldag lank dink ek net aan wat jy aan my doen

[Koor]
Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien
Lees tussen die lyne, baby
Jou hart was nog altyd myne
Net soos gister wens ek jy was hier
En dis so maklik soos 1, 2, 3

[Verse 2]
Wys my waar le jou hart nou
Wys my waar ek dit nou kan kry
Wys my "ek en jy"

Bly in my hart vir altyd
En hou my stywer vas
Ek wil net by jou wees

[Koor]
Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien
Lees tussen die lyne, baby
Jou hart was nog altyd myne
Net soos gister wens ek jy was hier
En dis so maklik soos 1, 2, 3

[Brug]
Ek wens jy kan nou terugkom
Ek wens jy sien my wereld draai net
Om en om en om en om jou