Karlien Van Jaarsveld feat. Jacob Swann Lyrics
"Lief"

4.4 / 5
38 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
My vrese is vergete met jou hier aan my sy
Ek is seker als is beter
As jy vertoef by my

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Miskien praat ek te vinnig
Dis 'n moontlkheid ek bemin jou inniglik
Ek wens ek kon jou wys

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Nou sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na
Alles wat gebeur het
Al vat ek vra
Is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe
Ons nog ons kon wees

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my