Julanie J feat. Ivan Roux Lyrics
"Liefde Wat Ons Heelmaak"

4.0 / 5
4 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Hier is ons weer ek wat jou moet vergewe
Die keuses van die lewe
Wat soms bitter smaak

Die tyd stop vir niemand
Dis asof ons net herhaal
Net soos laas September maand en ek blameer jou nie

Ek kan nie eers vir jou kyk nie
Kannie eers vir jou beskryf nie
Ek weet ek weet

Dat ek ek kannie asem kry
As jy so na my kyk
Sal jou nou als vergeef wat gebeur het

Ek kannie eers onthou
Hoekom ons baklei
Dis jou keuses wat my seermaak

Onthou jy hoe dit in die begin was?
Alles nog 'n droom was
En ek eerlik was

Ek sal dit nie kan vergeet nie
Ek sal jou nooit kan keer nie
Dis nou hoe dit is

Ek kan nie eers vir jou kyk nie
Kannie eers my seer beskryf nie
En ek weet ek weet ja ek weet ooh ek weet

Dat ek ek kannie asem kry
As jy so na my kyk
Sal jou nou als vergeef wat gebeur het

Ek kannie eers onthou
Hoekom ons baklei
Dis jou keuses wat my seermaak
Maar dis liefde wat ons heel maak

Ek onthou dit soos gister en vandag
Ek onthou dit soos elke liewe dag
Ek onthou dit soos hoe dit altyd was
Ek onthou ek onthou

Dat ek ek kannie asem kry
As jy so na my kyk
Sal jou nou als vergeef wat gebeur het

Ek kannie eers onthou
Hoekom ons baklei
Dis jou keuses wat my seermaak
Maar dis liefde wat ons heel maak
Liefde wat ons heel maak
Liefde wat ons heel maak