Jack And June Lyrics
"Kom Terug Bed Toe"

4.7 / 5
3 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Dink jy ook aan my in daai aande?
As ons ver is en ons lê alleen in ons kamers?
Is daar iets wat jy wil sê voor jy jou oë toe maak?
Voordat ons aan die slaap raak?

Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand ek wil myself verdrink in jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm skakkel af

Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees 'n bietjie impulsief
Impulsief

Net so nou en dan begin ek bewe
Om te dink aan al daai sinnelose kere
As ons ver is en ons lê alleen in ons kamers
As ons ver is en ons lê alleen

Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand ek wil myself verdrink in jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm skakkel af

Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees 'n bietjie impulsief, impulsief

Kom terug bed toe
Ek het 'n eindelose drang vir jou
'n Eindelose drang vir jou terug bed toe

Kom terug bed toe
Ek het 'n eindelose drang vir jou
'n Eindeloos

Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees 'n bietjie impulsief

Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees 'n bietjie Impulsief, impulsief