Henru feat. Harry Cby and Xazz Lyrics
"Myne"

4.4 / 5
11 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Vertel van die dae toe alles nog so chilled was, ek het nog gespeel in die tuin in die groen gras
Nou is als so hectic, kom kyk net saam my Netflix, ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary, dis nie wat ek wil hê nie, dinge in my kop wat ek nooit vir jou kon sê nie
Girl dit is nie fair nie maar angel you're my fairy, ek sal rerig uithaak so jy moet my nie eers dare nie
So kyk hier sonder karma, onthou jy in jou kamer, jy het my genooi, do you remember how it started?
Deel dieselfde asem, bly net bietjie later, elke liewe dag you were lying in my arms girl

Dink jy aan die tol van jou ma en jou pa?
Soveel fokken tye wat jy net kak praat, ja daar's so baie bakleiery maar soveel fokken raad
Hoop dis nie te laat nie, ek bid dat jy nie haat nie

Yo check hier wel my hart breek in stukke, soveel ongelukke, al wat my help is my woorde en sinne hier binne
Lewe ek te vinnerig, die mis is bietjie dimmerig, dis donker ons oppad is so ek hou maar alles binne

Jammer dat ek laat is, ek weet dat jy dalk nou vir my kwaad is
Maar niks is moeilik soos wat praat is as jy praat oor my waardes en die mense wat geraak is
My herinner aan die skade wat gemaak is

Is okay genoeg gekry, ek het jou nie nodig om nog langer onder te bly
Want ek doen dit sommer self kwart oor elf in die aand as ek sukkel om my liedjies te skryf
En nou's dit wonderlik, verdelik, wonder as ek more op jou nommer druk
Stem breek vir asem snuk, sal my woorde kan insing, ek voel asof ek verdrink, ons twee was as een gebind
Ek was weg jy't my gevind maar waar's jy nou?

Waar's jy vertel my, ek wil dinge uit sort, seker is of anders as ek en jy net kan brainstorm
Saam kan ons daar uitkom, ons kan hulle wys om die dinge te experience wat altyd met 'n prys kom
Ek's juis unirreplaceable vir jou altyd available
Ek moet jou net vashou want jou aura is insatiable
Ek weet dat ons is capable, weet ons kan ek wys jou hoe
Bange nooit weer not because you know I am saving you

It's never undebated you hated, you know that I made it, jy't so lank gewonder if I'm going to make it, I'm still on my way my brother I made it
Sinne en sainte myne braine geluide, dis myne
Al die gevoelens is myne, ek's jammer my mamma maar al hierdie dinge en sinne hier binne is myne

Dink jy aan die tye, die rye, hipories, die kuiers?
Dink jy nog aan al die kak of raak dit bietjie fader te kry dit?
Loop jy nog dieselfde pad of fokus jy op fun?

Vertel van die dae toe alles nog so chilled was, ek het nog gespeel in die tuin in die groen gras
Nou is als so hectic, kom kyk net saam my Netflix, ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary, dis nie wat ek wil hê nie, dinge in my kop wat ek nooit vir jou kon sê nie
Girl dit is nie fair nie maar angel you're my fairy, ek sal rerig uithaak so jy moet my nie eers dare nie