Fatman Lyrics
"Vuil Coke"

4.4 / 5
67 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Wat nie mamma nie weet nie
Maak mamma nie seer nie
Wat mamma nie vra nie
Gaan mamma nie pla nie

Wat pappa nie sê nie
Wil mamma nie hê nie
Haar bloed wil kook as die vuil Coke loop
Ek verstaan nie

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha
Ietsie met 'n hoes'it
En 'n vuil Coke
Gooi nog 'n vuil Coke
Hardehout stout
Groot groot slukke
Lippe teen die klippe
Met 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke

Wat pappa nie soek nie
Is dat mamma hom vloek nie
As pappa nie praat nie
Word mamma kwaad nie

Wil pappa nie ry nie
Wil mamma nie bly nie
Haar oë word groot
As die vuil Coke loop
Ek verstaan nie

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha
Ietsie met 'n hoes'it
En 'n vuil Coke
Gooi nog 'n vuil Coke
Hardehout stout
Groot groot slukke
Lippe teen die klippe
Met 'n vuil Coke

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha
Ietsie met 'n hoes'it
En 'n vuil Coke

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha
Ietsie met 'n hoes'it
En 'n vuil Coke
Gooi nog 'n vuil Coke
Hardehout stout
Groot groot slukke
Lippe teen die klippe
Met 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke
Dis 'n vuil Coke