Danie Botha Lyrics
"Vroeg In Die More"

4.4 / 5
12 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Vroeg in die môre
Laat in die nag
My vlees is al moeg soos ek na U soek
Op my knieë sal ek op U wag

Skep in my tog 'n rein hart o Heer
Om net U kind te wees
Skenk aan my grote Heer U genade
Want ek smag na U Heil'ge Gees

Vroeg in die môre
Laat in die nag
Op my knieë sal ek U verwag
Skep in my ook 'n rein hart o Heer
Ek sal lewe tot U eer

Ek dank U Heer vir U vrede
Dit hou oor my die wag
My oë kan ek toemaak o Here
En rustig op U wag

As U dit wil sal ek opstaan
Om U te loof in die dag
Ek dank U vir my vriende
Die sonskyn elke dag

Vroeg in die môre
Laat in die nag
Op my knieë sal ek U verwag
Skep in my ook 'n rein hart o Heer
Ek sal lewe tot U eer (Vroeg in die môre)
(Laat in die nag)
(Op my knieë sal ek U verwag)
(Skep in my ook 'n rein hart o Heer)
(Ek sal lewe tot U eer)

Vroeg in die môre
Laat in die nag
Op my knieë sal ek U verwag
Skep in my ook 'n rein hart o Heer
Ek wil lewe tot U eer (Vroeg in die môre)
(Laat in die nag) In die nag
(Op my knieë sal ek U verwag)
Skep in my ook 'n rein hart o Heer
Ek sal lewe tot U eer
This song is from the album "Wenners".