Juanita Du Plessis Lyrics
"Ons Beloftes Aan Mekaar"

4.8 / 5
4 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Onthou jy nog
Ons beloftes
Twee spore
Wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hê
En getrou te wees
Met my hand
Styf in joune

Ek wil langs jou lê
Elke môre
Ek wil jou vashou
Elke nag
Onder sterre
Oor ons drome waak
En saam
Ons kinders groot te maak
'n Wens
My laaste wens

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
En deur die donker skadu's
En hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei (Waar jy my lei)

Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou

'n Leeftyd
Is nie genoeg nie
En vir ewig
Is te min vir my (Vir my)
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ek en jy en 'n lewe saam
Vir nou
En een vir altyd

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu
En hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei (Waar jy my lei)

Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou (Saam met jou)

Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou lief hê
Ek wil oud word saam met jou