Juanita Du Plessis Lyrics
"Nagmaalslied"

4.4 / 5
51 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
F55. Nagmaalslied
(RUBRIEK: Kontemporêr – Nagmaal)
Teks en Musiek: Willie Joubert
© 1990 Brettian Productions
(Opgeneem op Treffers van Willie Joubert)

1. Ek staan skuldig voor U, Heer
Voor U, my Vader, wat regeer
Ek is ned'rig in my hart
En my siel is so verward
En my lewe is vuil voor U troon

Refrein:
O, Heer, vergewe my
Heer, kom maak my vry
Van die sondelas
o, kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos voor U staan

2. Die wyn en die brood wat ek nou neem
Is 'n teken van U rykdom en U seën
Al die oorvloed binne my
Kom en borrel in my vry
En die oorsaak is die Gees wat in my bly