Jay En Lianie Lyrics
"Toe Stop My Hart"

4.3 / 5
13 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
[Lianie]
Ek het gedroom van n plek, waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in n tronk, en ek moes jou kom red, my baby
Met als wat ek het, my baby

[Jay]
En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van n plek
Mis jou te veel om te se... ek voel n mes teen my nek
En my asem raak min, my baby
Ek vra jou maak gou, my baby

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou

[Jay]
Daar was te veel om te se, te veel wat jy nie wou weet.
Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet
En as ek alles kon terug draai baby
Sou ek my wou terug waai baby

[Lianie]
Tot hier by my soos dit was, waar ons n lewe kon bou
Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou
Op jou sal ek nooit kan opgee baby
Dit belowe ek jou my baby

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou

[Brug]
Want elke tree saam met jou my baby
Los ons al die seer agter ons baby.

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou
Dit alles vir jou